'Klein Geluk' Guest house
Original Karoo cottage at the foot of the mountain in Nieu Bethesda. Built pre-1877 in the Brakdak tradition of the Karoo.Tastfully furnished. Cotton sheets.
Self-catering. Braai outside. 2 bedrooms, one with double bed, the other with 2 single beds. One Bathroom.,diningroom-sitting room. View of the Kompasberg. Very private with large Garden.
Check in 14h00, departure 10h00.
Weekly and Monthly rates negotiable out of season.
50% dep ,remainder cash on arrival.
Klein Geluk Gastehuis.
Hierdie oorspronklike Karoohuisie le aan die voet van die berg in Nieu Bethesda. Gebou pre - 1877 in die Brakdak tradisie van die Karoo.
Smaakvol uitgerus. Katoen lakens.
Selfsorg. Braai buite.2 Slaapkamers, een met dubbelbed, een met 2 enkelbeddens. Een badkamer, Eet-sitkamer, Uitsig op die Kompasberg .Baie privaat met n groot erf.
Aankoms 14h00, Vertrek 10h00 .
Week en Maand-tarief onderhandelbaar.
50% dep, res kontant by aankoms.
082 330 3751
049 8411 638
Email Huldah |